Caity Lotz

Caity Lotz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Caitlin Marie Lotz
Geboorte 30 Desember 1986 (1986-12-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Caity Lotz (gebore 30 Desember 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Pact (2012) en The Machine (2013), en in die televisiereekse Arrow (2012) en Legends of Tomorrow (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy